Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lipizzaner Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Nadia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie stil en rustig en privaat. Baie netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie L
1 nag
5.0
Feb 2025

Skoon, stil & lekker verblyf. Baie lekker gebly, rustig en lieflike kamer met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek. Baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Prosper
Lipizzaner Lodge
Thank you very much, Carla, for your awesome review and for being a great repeat customer

Hillebrandus K
1 nag
4.6
Feb 2025

Baie lekker gebly. Was op 'n special, maar daar was nie ontbyt nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very nice. Would recommend to others. The accommodation was near to the venue conference we attended. The manager Prosper and staff Lindy were very helpful and kind and available to attend to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Die plek is presies wat hulle gesê het. Baie rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Awesome. Awesome and well presented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Prosper
Lipizzaner Lodge
Thank you for the great rating and kind words! We’re delighted you enjoyed your stay at Lipizzaner Lodge. We hope to welcome you back soon!

Christelle E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig, skoon en netjies. Baie hulpvaardig personeel en baie kindervriendelik. Ons is baie vriendelik ontvang, die plek is pragtig, skoon en veilig met groot gronde om lekker te ontspan. Baie naby aan perdry-baan en baie kindervriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Prosper
Lipizzaner Lodge
Thank you for your kind words Chrystelle! We're thrilled you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.

Connie L
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik met aircon, yskas en mikrogolf. Heerlik gebly, stil en in die hartjie van Kyalami.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Prosper
Lipizzaner Lodge
Thank you for the great rating and kind words! We’re delighted you enjoyed your stay at Lipizzaner Lodge. We hope to welcome you back soon!

Mariette E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Dit was heerlik, mooi en netjiese plek! Was heerlik en 'n veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Prosper
Lipizzaner Lodge
Thank you for your kind words and full stars, Mariette! We're glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 184
R 1 184 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 184
R 1 184 R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lipizzaner-weg 5, Kyalami, 1684, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97c548d116b46c28980e38d44a8080d88c9d9548e8d1533f2c4611d84e26755a94b9336eee20887c9778bf7de60c9960a8f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 184 nouVanaf R769 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Lipizzaner Road Kyalami 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.967785566171 28.062584025131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456