Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandi's

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Charlene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig. Ideaal vir oornag/reisverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tops. Alles was reg en netjies toe ons daar kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en perfek vir korttermyn verblyf. Sentraal geleë in 'n stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Perfek vir kort oornag en vriendelike ontvangs. Laas was WiFi beskikbaar, kon dit nie vind die keer nie. Dalk dit meer sigbaar maak vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

It was a good stopover. It was a good and comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maynard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie rustig en stil. Het oornag, was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laetitia D
1 nag
5.0
Nov 2024

Pleasant. Mandy is very helpful and friendly. Neat accommodation in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mandi's
Hi Laetitia. Dankie vir die resensie. Hoppelik sien ons julle gou weer. Groete, Amanda

Ernest H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plek. Die eienaars en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Baie rustige en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elroy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We extremely enjoyed our stay at Mandi's. This was our second time at Mandi's and once again it was an amazing experience. I look forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Mandi's
Hi Elroy. Dankie vir die nice resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cronjestraat 1, Riversdal, 6770, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45067cedfb58094461d850fac8b578d7828e8deb04a357b2fa839f5d8347392cbffa5e5a05b74b7e7f2bcc75a9fca2726a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 1 Cronje Street Riversdale 6770 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.088624325384 21.261036322125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang