Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elmaryn H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker, gerieflik en gemaklik. Ons het so lekker gekuier by Manzini 12. Perfekte eenheid vir ons tydjie by die see gewees. Die eenheid is baie goed toegerus, die kombuisgereedskap is baie gerieflik. Die lugversorger was lekker vir bietjie verligting van die humiditeit. Die daaglikse skoonmaakdiens was baie waardeer. Die St. Lucia locals (diere - blou ape, tarentale, valkvarke) het ons van die stoep van die eenheid vermaak. Dankie dat ons in jou eenheid kon bly. Ons hoop om dit gou weer te kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Relaxing, central, peaceful, no fuss. My two young boys and I enjoyed our stay. Nearby beaches and parks, not to mention it is located inside an estuary. We had a once-in-a-lifetime experience seeing a hippo walking down the road while having sushi one evening. Very clean with a nice pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peggy B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

We will definitely use the facility again in the future due to its location. Very pleasurable. Everything needed was available and shops close by made the stay a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chamara V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was ongelooflik lekker. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie netjies en baie goed ingerig. Ons het dit baie geniet. Baie dankie vir julle vinnige diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, verfrissend, gemaklik, veilig, skoon, vriendelik, hulpvaardig. Vreeslik baie geniet, lekker geslaap, heerlik kos gemaak, gebraai, geswem. Daar is tot 'n laundromat op die perseel. Die storm het die TV-skottel afgewaai, maar was die volgende dag uitgesorteer aangesien dit oor 'n naweek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vreeslik lekker. Baie lekker gebly. Die res van die perseel kort aandag. Maar die huisie self en die eienaar is baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tropies, skoon, groen, gasvryheid. Baie lekker gekuier, het dit baie spesiaal gemaak vir my en my vrou se wittebrood. Vooraf gereël vir roosblare vonkelwyn en glase. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker gewees. Was baie lekker net te min parkeerplek. Sal aanbeveel enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Breaan Van Winkel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was fantasties soos die Rugby Wereld Beker 2023. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2024

Good. Good value for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbda7e50fdae108261cbb661b72a0d4dd13339ec4ebcf300b51d80e04b581af4ba6f674ac210f526f553268387831a782669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.378061346288 32.409641371728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang