Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Martin' Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sisi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons kuier was wonderlik gewees. Ons het baie lekker gebly - die cottage is pragtig, dit voel of jy in 'n boomhuis bly. Elke oggend en aand het ons op die hout deck gesit en die pragtige see-uitsig geniet. Die cottage het ongelooflike uitsig na die see en oor die baai na Mosselbaai. Ek sal definitief weer daar gaan bly, alles in die cottage is pragtig gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanro K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjies, veilig, stil en baie mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly by Martin's Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige uitsig, wonderlike gasvryheid en baie gerieflik. Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Ons was lekker bederf met vrugte en sjokolade in die eenheid. Pragtig skoon en baie gerieflik. Baie vriendelike diens en baie akkommoderende eienaar. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie rustige omgewing en baie mooi uitsig van die kuslyn se liggies in die aand. Twee aande oorgebly. Huis eienaars baie vriendelik. Die eenheid was baie netjies en skoon. Die moderne afwerking is baie mooi en laat mens tuis voel. Die loopoppervlak na die eenheid is baie styl en handreelings sal help, veral as jy jou swaar bagasie moet opneem na die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker, mooi, sal weer daar bly. Baie lekker, gasheer en gasvrou baie vriendelik, laat jou welkom voel. Die eenheid is verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A magical experience with breathtaking views, great hosts and a perfect cottage. This is the perfect place to relax and unwind in the most beautiful surroundings and views. This cottage is nothing short of stunning and I would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, veilig, gerieflik, vriendelike diens. Ongelooflik mooi huis met pragtige uitsig. Die gasvryheid was besonders en ek sal enige dag teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely breathtaking. We stayed for 4 nights at Martin's Cottage and couldn't believe how beautiful it was. Tucked deep in the garden, the cottage offers privacy and sea views, making for the perfect getaway for 2 people. The cottage was neat and fully equipped with everything we needed. The bed was beyond comfortable, the WiFi didn't let us down and the sea views allowed us to watch the sunset each evening from the cottage. We couldn't have asked for anything better. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odelle D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig. Stil. Nuwe mense wat aanbied om jou 'n lift te gee. Breath of fresh air. Was ongelooflik. Heerlik geslaap met die see in die agtergrond en wanneer jy jou kamerdeur oopmaak, die see en 'n voëltjie in die voorgrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tehila V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Relaxing, worth the money, and would definitely return! What a great experience it was! This place and location have everything that you need if you are looking for a quiet and peaceful getaway. The hosts are super friendly and helpful. I will miss the sound of crashing waves and birds singing in the mornings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 8, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84bb43ecac8ae33ceecd58f1c9fdd99019ce7d7b9dcb490f0d151a5f7a970ec0934f49c0ac6cf7207ed23e7cfe13308e6159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 8 Loerie Lane Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.045819387683 22.282641732541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang