Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

My Cube

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Frere Street, Bryanbrink, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

My Cube is 'n gesofistikeerde selfsorg-tuinwoonstel wat oornagverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Bryanbrink, Randburg bied. Hierdie pragtig ingerigte eenheid is ideaal vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gehalte linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die ligte en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n 6-sitplek tafel en stoele, saam met 'n gerieflik gemeubileerde sitkamer met 'n slim-TV met stromingsdienste en 'n toegewyde werkarea. Dit skep die perfekte ruimte vir gaste om te eet, te ontspan en te werk. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste 'n knus buitelug-sitarea sowel as braaigeriewe geniet. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel. Terwyl die eenheid op die eienaar se perseel geleë is, word volkome privaatheid verseker, en gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 104 Frere Street, Bryanbrink, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 Frere Street, Bryanbrink, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36ee319474fd0e7750492da222f9cdd9430ef3ccc51721a98392ebfe96378b583560e8471201c7f4def9c469b02bd7f42c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 104 Frere Street Bryanbrink 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0749662 27.9977322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456