Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Sonette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie goeie geriewe en diens. Baie lekker, baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Goeie diens, uitstekende ligging. Goeie diens en uitstekende ligging. Lekker naby aan al die skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Clean, comfortable and centrally located. We were very satisfied and found it to be great value for money. Everything in good working order and hosts very friendly and accommodating. Would definitely recommend for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon & veilig. Stoepie met tafel, mikrogolf en ketel beskikbaar. Ons het lekker gebly in die familie-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene B
1 nag
4.8
Feb 2025

Voldoende slaapplek vir 'n kort termyn. Ons het lekker gebly, die kamer se grootte is voldoende vir 1 volwassene en kind, dit sal wel klein wees vir 2 volwassenes. Die handdoeke is dun en moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simone Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Adequate. Lovely lodge, however the room was incredibly small (room 7 and 8), compared to the pictures that were supplied for a 'Standard room'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie V
1 nag
4.4
Feb 2025

Nice except no hot water, sorted after asking to move to another room. Noise started. Special! Beautiful and very clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Het voldoen aan ons behoeftes. Sal Oakwood aanbeveel. Waarde vir geld, skoon en netjies, goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shani Z
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netjies, maar ongemaklik. Die kamers het op die oog af baie netjies gelyk. Dit is ook seker prakties, maar daar was 'n paar goedjies wat ons gepla het. Ek het 3 kamers bespreek. Die een delux kamer se bed was baie ongemaklik en het ingesak, so die paartjie wat daar geslaap het kon nie slaap nie. Die ander delux kamer se aircon was maar swak en het nie goed gewerk nie. Die gesinskamer se uitleg was prakties met die dubbelbed en 2 enkelbeddens, maar die aircon is in die kamer waarin die kinders moet slaap en het direk op hulle gewaai so ons kon dit nie gebruik nie en die hitte was ongemaklik warm. Die gesinskamer het ook net 'n stort en is dus nie prakties vir klein kindertjies nie. Die wifi in al die kamers was swak. Dit kamers is ook glad nie klankdig nie. Die kamers langs ons het tot laat in die nag geraas en deure oop en toe geslaan. Die aandete op versoek of vermelding van ontbyt soos op die webtuiste was nie beskikbaar nie, wat ons beplanning met oornag bietjie deurmekaar gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hesme K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, gerieflik en veilig. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 748
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 748
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang