Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ou Kraal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful and immersed in farmland. Rustic and serene - beautiful sunsets and landscape. Amazing hosts! Truly God's land.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madalene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Tanja het ons van die begin tot die einde so welkom laat voel. Dit was heerlik, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Dankie. Hoop ons sien julle gou weer!

Kim B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Value for money, location. Tanja was amazing, attention to detail was outstanding. She is an exceptional host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Thank you, Kim. We hope to welcome you again!

Tarryne D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

We had a wonderful stay. No complaints whatsoever and our host was so generous. Value for money and extraordinarily beautiful. The space is inviting and tranquil and we thoroughly enjoyed all the games and entertainment. The hot pool was fantastic and the views and hiking trails were absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Thank you. So glad you enjoyed your stay at Ou Kraal.

Dewet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties - plaasvakansie - uiters gerieflik. Rerig vir ons die moeite werd gewees - uiters baie geniet - beoog om weer te besoek! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Dankie. Ons hoop om julle gou weer by Ou Kraal te verwelkom.

Lizelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Super friendly hosts, awesome views! Fabulous location, wonderful hosts! Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Thank you, Damon. It was nice having young, friendly couples on the farm! Ou Kraal regards, Tanja

Alanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitmuntend. Mooi. Skoon. Vriendelike gasvrou en haar man. Verblyf was absoluut wonderlik. Tanja en haar man albei baie gaaf en behulpsaam. Ons was goed verwelkom met spesiale vars gebakte plaasbrood en 'n klomp bederfies oral deur die huis. Die plaas is asemrowend mooi met pragtige uitsigte. Ons het ook heerlik in die Jacuzzi ontspan al het dit gereën. Nog steeds die lekkerste kuier gewees. Al is daar wat jy benodig en nog meer. Lekker tafeltennis. Pooltafel. Veerpeiltjies en hope ander dinge om te doen. Dus 'n volle 10 uit 10 akkommodasie. Sal weer gaan vir langer sodat ons staproetes ook kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie! Wonderlik as ons gaste tevrede en gelukkig is. Ons sien beslis uit na julle volgende kuier op Ou Kraal. Ou Kraal groete Tanja

Chantre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Beste verblyf in die Garden Route. Dit was regtig amazing. Die kothuis is ingerig met alles wat jy ooit sal nodig kry. My kinders het dit vreeslik geniet, baie speletjies om hulle besig te hou. Gasvrou is so vriendelik, baie dankie vir al ons bederfies. Rustig en mooiste natuur. Beslis 'n moet sien. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie. Dis 'n riem onder die hart wanneer ons gaste gelukkig is en tuis voel. Ons sien uit na julle volgende besoek. Ou Kraal groete Tanja

Madelein H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Awesome. Dis was awesome gewees. Ou Kraal sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Ons is bly julle het dit geniet. Ons kyk uit vir julle! Ou Kraal groete Tanja

Erick L
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, welkom en onvergeetlik. Wat 'n fantastiese ervaring. Die warm ontvangs van twee pragtige mense (en diere) is iets wat my vir lank sal bly. Dis 'n pragtige bestemming waar mens niks kortkom nie. Alles wat mens kan aandink is beskikbaar. Die ekstra moeite gedoen met ons kind is ook iets wat mens laat voel "hier wil ek bly". Rustigheid, gemak, warmte en vriendelikheid is die kern van ons ervaring by Ou Kraal. Julle sien my beslis weer. Dankie vir 'n baie spesiale oornagervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Ou Kraal
Baie dankie, Erick! Julle kuier was so kort, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit om julle gou weer hier te verwelkom! Dankie ook vir julle vriendelikheid en die lekker gesels. Tot ons mekaar weer sien! Ou Kraal groete Tanja

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karatara-weg, Godsland Plaas, Karatara, 6580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d6b787097f1f4b64b4547462d0b88f641d153336aeef36ac10dec07dc30cac83184e068981d5ca55badb7d684adb970ab17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Karatara Road Godsland Farm 6580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.960834220557 22.817004432282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang