Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrims Delight B&B

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Carol L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Salige rustigheid vir liggaam en siel. 'n Lieflike gastehuis in 'n stil buurt. Alles was skoon en netjies, die kamer was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en ons is warm en hartlik ontvang. Die ontbyt was 'n fees van bederf! Ons sal definitief weer hier oornag as ons in Pretoria-omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Waarder vir geld. Veilig, vriendelik, netjies. Waarder vir geld. Vriendelik, veilig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nici D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Bekostigbaar en ontspannend. Ons was baie beïndruk met die verblyf. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Verfrissend. Heerlike, rustige en veilige verblyf. 'n Botteltjie of twee water in die yskas sal heerlik wees vir deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie L
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Gerieflik. Dit was baie lekker en die diens was perfek. Ontbyt was die moeite werd. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa J
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Ek sal Pilgrims Delight B&B aanbeveel. Die oornagverblyf was ideaal en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great stay at Pilgrams Delight B&B. This property is well-maintained and clean. The hosts are fantastic people and always willing to assist. The B&B is situated in a safe leafy neighbourhood close to shops and resturants. We would stay here again without blinking an eye.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vriendelike mense, mooi plekkie. Ons het gehou van die vriendelike mense. Die buurt is baie veilig. Ons het 'n baie lekker ontbyt gekry en goeie diens. Lekker geslaap op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie R
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Baie teleurgesteld. Kamer is lank terug bespreek, met aankoms het hulle nie van ons bespreking geweet nie. Ontbyt is ingesluit by die prys wat betaal is, maar geen ontbyt was beskikbaar nie. Slegs een handdoek en koffiebeker in die kamer beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Kotie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies en gerieflik. Heerlike ontbyt. Baie dankie, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stranger-laan 3, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2OTE0ZTdmLWQ0YWUtNDIzOS04YmI2LWI2ZmVjY2U4MjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 3 Stanger Avenue Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.871538486636 28.156852573156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang