Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Point Waterfront Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Soekie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Veilige en netjiese verblyf naby MSC terminaal. Netjies en naby MSC terminaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
1 nag
5.0
Feb 2025

Gerieflik. Plek is baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome. ‘n Wonderlike skoon plek en baie ruim. Beveel aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupesh G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Excellent. Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gerieflik en naby aan die MSC terminaal. Verblyf was gerieflik en netjies, alhoewel die interieur glad nie gelyk het soos die advertensie op die webtuiste nie. Dit was dus 'n teleurstelling. Die ontvangsdame is 'n warm, vriendelike mens wat ons dadelik op ons gemak laat voel het. 'n Bonus was dat Checkers 60/60 vir ons kon aflewer by die woonstel. Ek sou voorstel dat daar dalk koue water in die yskaste geplaas word vir toekomstige gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We loved everything! Amazing! Friendly staff, beautiful apartment! Everything was just perfect, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarise M
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Die plek se ligging was perfek. Ons het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, het baie van die plek gehou. Sal weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Feb 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sanette L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Onbevredigend. Dit was hanteerbaar vir 1 nag. Dit lyk of dit 'n groot ontwikkeling was wat verval het. Geen onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marna M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2025

Mooi uitsig, plek kort aandag. Het 'n mooi uitsig en baie geniet om die groot bote te sien. Maar die plek kort aandag en lyk nie meer so goed binne nie. Die kamer se gordyn kon nie eers toemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dustin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 5, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ae8fce14045d11ca165c7d5415978e33b72dbe9a3eaff3f69bad6df92b7a9a452560de7912bf724da17ea1f83a4f8285cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 5 Mahatma Gandhi Road Point 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.871759011163 31.051501675533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456