Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonskyn

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Going back soon! Very nice, very friendly, good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk Roberto S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het heerlik oornag, sal beslis aanbeveel. Kort verblyf. Vriendelike gasvrou, dadelik tuis gevoel. Pragtige uitsig na Tafelberg. Kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Hoogtepunte: - Uitstekende ligging aan die strand - Uitsonderlike gasvryheid. Die ligging was perfek - reg op die strand, naby alle geriewe, maar tog rustig. Die gasvryheid was uit die boonste rakke. Christina was vriendelik en warm en het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer was gemaklik en knus, met 'n ongelooflik gemaklike bed wat 'n goeie nag se slaap vir seker het. Maar die ware pièce de résistance was die asemrowende uitsig oor Tafelberg vanuit ons kamer! Dit was werklik stunning en het gesorg vir 'n onvergeetlike verblyf. Ons beveel hierdie gastehuis sterk aan vir enige iemand wat op soek is na 'n ontspannende strandvakansie met al die toeriste-aantreklikhede van Kaapstad. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Extraordinary house in Bloubergstrand. Such an extraordinary place and location. The owner/hostess is a lovely lady! Superb views of Table Mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It felt like my mother's home. The best ever guesthouse for business people. Feels like your own home with no disturbance from other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnes P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Friendly, clean, accommodating, above and beyond! Hospitality like no other! What an amazing host! We felt like we were visiting family as soon as we stepped in! The view was spectacular! Absolutely loved it and will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wat 'n pragtige "homey" plek. Ons het lanklaas so lekker gebly op 'n plek. Dit was soos om by 'n familielid te kuier (van wie jy hou). Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het ingestap as vreemdelinge en dadelik soos familie gevoel. Die beste gastehuis wat daar is. Dit het soos huis gevoel met 'n gasvrou om van te droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal Sonskyn beslis aanbeveel. Uitstekende ligging. Netjies, 'n belewenis. Puik verblyf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77e3dd9a66738f62135e5d9e8e38962ee4427ad4b4359836cbe419691fd38f3c263a5f4e7cff2545d3b625b8d6a0a3f044e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 2 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.804080117829 18.462407217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang