Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sontyger Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Janean K
1 nag
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Die gasvrou het ons laat voel. Ja. Sonder twyfel uit die boonste rakke. 'n Warm verwelkoming. Al die dienste wat beskikbaar is, asook ontbyt tyd, verduidelik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Altyd welkom.

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Home away from home. Dit was stil en rustig en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, waardeer.

Sunet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic host. We were very happy with our stay. Additional arrangements and assistance were offered/accommodated by the host and we really appreciate it. Will definitely try to stay here again. Breakfast was delicious. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you for your kind words. It was a pleasure to accommodate you.

Soniya R
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Waarde vir jou geld. Ek en my seun het 'n aangename, rustige 2 aande by Sontyger gehad. Die ontbyt was 'n lekker verrassing. Ons het dit baie geniet en sal enige tyd weer by Sontyger inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

Venon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker rustig. Baie dankie, bly altyd baie lekker by Sontyger Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie. Kom gerus weer.

Megan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful stunning accommodation. Chrisna and Pieter, our hosts, were accommodating to our schedule for arrival and departure. It was beyond pleasurable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Thank you.

Janean K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sakpas, vriendelike gasvrou en sentraal tot alles. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs met 'n hulpvaardige gasvrou. 'n Rustige atmosfeer met skoon en netjiese kamer. Ontbyt was lekker. Naby aan Tygervally sentrum, snelweg en omliggende gebiede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie.

Etienne L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Friendly helpful staff and excellent accommodation. We were a big group including Polish travellers. The self-catering house and apartments were perfect, including everything we needed to make our stay comfortable. The team were exceptionally friendly and helpful. The Polish group loved their stay. Thank you for a wonderful week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolynn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

We loved the breakfast and the friendliness of the staff. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekka gebly, lekka geslaap en ons het Sontyger baie geniet. Wonderlike plek. Sontyger was een van die beste plekke wat ek al by gebly het. Die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Sontyger is 'n pragtige skoon plek met baie lekker kamers wat uitstekend skoon is. Baie lekker ontbyt en dis wonderlik dat daar 'n braaikamer daar is wat gebruik kan word. Hulle verblyf is vir seker waarde vir geld en ons het baie lekker geslaap. Ek sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Sontyger Guesthouse
Baie dankie, Mornay Victor. Altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniaweg 2, Ridgeworth, Bellville, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxNTcyODc5LTU2YjYtNDM3Ni04OGE0LTM2NTY0NDRkZmNjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 2 Begonia Way Ridgeworth 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.875486075338 18.638203248479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang