Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay View

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige see uitsig, skoon, netjies. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Alles was netjies, skoon, perfek. Het niks kortgekom nie. Veilig om te loop, afstand na die strand. Uitsig is fantasties. Sal beslis weer die plekkie boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
The Bay View
amazing! Sankie vir julle.

Niel V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very nice. Nice place with excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die tydjie daar het te gou verby gevlieg! Dit was 'n fantastiese plek. Ons sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie veilig en 'n pragtige uitsig. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Recommended. The place is fine and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jurie
The Bay View
Thank you so much. Have a great weekend. Estella

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-pad, The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a79d80af320b64b52d2339dc092399b03a2c1efe011076106e49439b417ad9f85ba620201e1bedd4261208b936899f9951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Coral Road The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811614754136 18.47093681169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang