Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vido Lodge and Conference Centre

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Michelle Matlhogonolo M
Kort verblyf
4.2
Feb 2025

My stay was pleasant. The place was nice and clean. I was afraid to use the extra blanket from the wardrobe because it had a peculiar scent. The WiFi was not working, but I didn't report this because I had my own router. The AC remote was malfunctioning; however, the lady gave me another remote. I enjoyed my stay; it was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Alles na verwagting heeltemal voldoende. Alles was heeltemal voldoende. Daar was net een handdoek, maar ontvangs het baie vinnig vir ons nog een gebring. Die WiFi wou nie werk nie, maar ontvangs het baie vinnig die probleem opgelos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2025

Sal nie Vido Lodge aanbeveel vir my vriende nie. Met die aankoms by Vido Lodge het ons plakkers teen die buitemure gesien wat sê, "under construction". Ons het juis Vido Lodge gekies oor die pragtige groot swembad wat hulle adverteer. Met ons aankoms was die swembad leeg. Die lapa waaronder jy kan sit was vol meubels. Nêrens op die kwotasie of op die webtuiste het gestaan die lodge is onder konstruksie nie. Vir hierdie rede sou ons dan liewers 'n ander gastehuis gekies het. Die dame wat ons ontvang het, het net gesê "sorry".

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Neil N
1 nag
4.6
Feb 2023

Vriendelik en behulpsaam. Geen DStv, maar het wifi wat goed is vir 'n besigheids-trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ignitia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2017

Vriendelike diens, veilig en netjies - waarde vir geld. Kan dit beslis aanbeveel - sal weer daar gaan ooornag - als perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2017

Wonderlike ontvangs, goeie, skoon verblyf en baie lekker ontbyt. Ek sal Yellowstone Luxury Lodge enige tyd aanbeveel vir al my vriende en kolegas wat die dorp besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vidian
Vido Lodge and Conference Centre
Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste. Vriendelike groete, Emile

Vuyisile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2016

Baie goed en lekker Het namens Mr. Mogobo bespreek maar hy sê dit was baie lekker en alles was perfek het dit baie geniet. Sal weer by julle bespreek. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich D
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2016

Baie aangenaam, vriendelike diens. Yellowstone Luxury Lodge is baie netjies en met 'n goeie uitleg. Skoon kamers en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vidian
Vido Lodge and Conference Centre
Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste. Vriendelike groete, Emile

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2014

Baie geniet! Alles was in plek met aankoms! Goeie, vriendelike diens! Kan Yellowstone Lodge aanbeveel vir akkommodasie in Polokwane!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Vidian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTI2MDFhLWUxYTctNDYxNy1iYzYwLWJhN2RhYTA1ODJmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 104 Burger street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -23.89914 29.46158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang