Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 313 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Celia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlikste 2 dae van ons wittebrood in die pragtigste plek ooit. Dankie Views. Die beste plek om te bly. Beter uitsig sal jy nie kry nie. Alles wat jy kan nodig kry, was daar. Ons sal vir seker terugkom vir 'n sneeu-kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon netjies verblyf met die mooiste uitsig! Ons het vreeslik lekker gebly, akkommodasie het alles gehad wat ons nodig het. Sal vir seker vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Comfortable accommodation. Lovely, neat, comfortable accommodation. It was a bit small but was fine for an overnight stay. Had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Awesome, netjies, gasvry, naby alles wat jy benodig. Awesome huislike plekkie. Baie netjies en mooi. Alles wat benodig is, is in die eenheid. Natuurskoon baie mooi vanuit die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jody H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Beautiful scenery and location! Beautiful views and mountain walk right behind us. My toddler had fun playing in the garden. It had what we needed and very friendly people. Thanks for the stay, we loved Clarens and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gregor E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pret en knus. Views het definitief views, sal aanbeveel, bietjie teleurgesteld dat daar nie 'n oond was nie. Het redelik rondom beplan dat daar 'n oond sou wees. Paar van die staproetes begin net agter.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vincent G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Very nice place, good views. The view is fantastic in every direction, very peaceful and quiet. The road was bad, which we didn't know before going there; they don't tell you about it. But it's a nice place to stay quiet and peaceful. I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Baie lekker. Die bed het lekker geslaap, maar is nie 'n koningsgrootte nie. Die uitsig vanuit die wooneenheid is ongelooflik mooi. Hulle kan beslis oorweeg om koffie en poeiermelk te verskaf vir oggendgate. Die krag het op ons laaste aand getrip en ons kon dit nie herstel nie. Om 24:00 het ek weer die main switch probeer en toe kom die krag aan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bastiaan
Views
Jacques, Die bed word in ons inligting aangedui as "koningin" grootte, en dis presies wat dit is. Maar 'n mens lees maklik die "in" mis. Ons moet dalk "Queen" skryf. Jammer oor die krag. Dit lyk my ander gaste het 'n apparaat met 'n aardlek ingeprop.

Petro R
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Uncomfortable. It is a beautiful surrounding, small, bedding is thin and uncomfortable, towels stink. To return the keys, we have to wait until the Koöperasie restaurant opens at 8:30 and we want to leave at 6.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Bastiaan
Views
Sorry about the towels. This is not normal, and we assume that with all the wet weather here, our laundry could not dry completely. This is taken up with our cleaning staff. Our booking instructions, sent to you via WhatsApp before arrival, state clearly that the keys can be returned anytime in the key-drop safe at Mountain Odyssey in Main Street. Other guests praise us for the comfortable bedding.

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowende uitsig. Ek en my eggenoot het een aand by Views oorgeslaap. Ons was baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die verblyf is baie netjies en goed uitgerus. Jy het ook 'n asemrowende uitsig van jou stoep af terwyl jy 'n vleisie braai. Daar is veilige parkering vir jou voertuig. Die eienaar is ook baie vriendelik. Views sal ons definitief weer sien as ons weer in Clarens draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bastiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 313

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5loMxrrmYXCN1nIeu193FsG3FxYqiRBgudiqQWlMFceusBfamD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag, vir 2 mense 313 5 1 5 1 Ridge Road Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.521242929911 28.409974503305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang