Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wilgers Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Liza H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goed. Baie lekker was meeste van die tyd by die hospitaal. Die beddens raas, maar net so bietjie as jy moet slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker. Voel nie of jy in 'n stad is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Definitief die moeite werd. Was ongelooflik lekker. Sal beslis lugversorging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Goed. Net geslaap, was die hele dag by die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly en sal beslis weer van Wilgers Gastehuis gebruik maak. Gerieflik na aan Wilgers Hospitaal. Lekker gebly, die dassies en voëls lewe werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenys H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Pleasant experience, thank you. Very pleasant, perfect location for our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie G
1 nag
4.2
Feb 2025

Perfek geleë agter Wilgers Hospitaal. Die akkommodasie en meubilering is oud, maar alles in hierdie vloereenheid het gewerk. Beddegoed is oud en deurgewas, maar die bed was gemaklik. Deur die tafel te skuif kon ek my haardroër gebruik en grimering doen, maar dan is dit onder die TV en nie onder die spieel nie. By die spieel en tafel is daar geen kragprop nie. Akkommodasie is baie naby aan die hospitaal en dis vir hierdie doel alleen wat ek dit weer sal gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kassie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Ongemaklike basiese verblyf. Ons het in eenheid nommer 5 gebly. Die enigste rede waarom Wilgers Gastehuis gewild is, is omdat dit absoluut agter Wilgers Hospitaal is. Die verblyf is ongemaklik, oud en verweer. Die parkering is 'n nagmerrie omdat dit so klein en moeilik is om daar in te kom. Eenheid nommer 5 se bad het 'n cover om die bad wat 2 x 20x20 cm gate in het wat met selotape toegeplak is. Jy kan nie jou grimering doen of hare blaas in die eenheid nie. Dis donker en beligting is swak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Janel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nuwe gunsteling. Baie mooi, amper op hospitaalgronde. Regtig 'n nuwe gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie rustig en privaat, skoon en netjies. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456