Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht 204

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pana G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beautiful location. What a lovely stay we had with the most beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bart W
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Amazing, my parents' first time here and they love it. Amazing, het vir langer geboek weer, sal weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Zeezicht 204
Thank you very much for your review. We look forward to hosting you again.

Suné V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great stay, perfect location with stunning views! Lovely stay in Blouberg. Perfect location with beautiful views of Table Mountain! Clean and tidy with everything you need for a comfy stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tremayne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Fantastic. Enjoyed my stay at the apartment. Shopping and restaurants, as well as the beach, are all within walking distance. No need to drive around. Best of all, the apartment was well arranged.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse C
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Feb 2025

Swak kommunikasie. Zeezicht 204 het nie ons verwagtinge gehaal nie. Ons het nie 'n boodskap van die gasheer voor ons aankoms ontvang met instruksies vir ons aankoms nie, maar het die gasheer se nommer van Lekkeslaap ontvang en iemand bereik wat telefonies instruksies en aanwysings gegee het. Met aankoms was ons teleurgesteld dat daar nie 'n stoep/balkon by die woonstel was nie, of minstens toeganklik vanaf die woonstel self. Van die fotos het 'n buite bankie vertoon wat ek nie besef het buite die woonstelblok was nie. (Ek het hieruit geleer om hier Volgende keer beter huiswerk te doen.) Die woonstel het sterk geruik na rook toe ons instap en ons het gesukkel om ventilasie te kry deur al die vensters oop te maak. Die kamer met twee beddens was veel kleiner as wat op die fotos voorgestel was, donker en bedompig. Toe ek die kasdeur oopmaak om my klere uit te pak, was die rakke vuil met hare van vorige gaste. Daar was ook hare op die wit beddegoed. Ons het fotos geneem. Ons het die matrasse in die sitkamer ingedra, die beddegoed uitgeskud en daar op die vloer geslaap nadat die rookreuk deur die seelug verbeter is. Daar was die Vrydag/Saterdag beurtkrag en die gasheer het nie met ons gekommunikeer oor die beurtkrag "contingencies" in die woonstel nie. Ook geen inligting oor toegang tot die tweede verdieping as die hysbak nie werk nie. Ek het die gasheer se nommer geskakel en die dame het vir my gelag toe ek vra hoe om by die trappe uit te kom en my laat voel asof ek moes geweet het dat daar 'n sleutel vir die noodtrappe aan my hek-afstandbeheer was. Uiteindelik het 'n ander inwoner my gehelp om die trappe te vind. Ons het ook self gesoek tot ons die noodligte en inverter gevind het. Daar was geen kommunikasie nie. Dag een het ons ook nie warm water gehad nie. (Moontlik met die beurtkrag te doen). Ons het ook geen uittekeninstruksies ontvang nie en die nommer moes ek menigde kere bel sonder sukses om uit te vind hoe ek die hek moet verlaat. Uiteindelik het die vrou my terug gebel. Toe ek vir haar (effens frustreerd) vra: "As ek weer bel vir die hek om oopgemaak te word, sal jy dán antwoord?" Toe lag sy weer: "I was on another call, man!" Sy het nie geantwoord toe ek haar voor die hek bel nie. Die derde probeer-skoot is my oproep doodgedruk en so 'n paar oomblikke later gaan die hek oop, met 'n WhatsApp: "Did it open?". Dis so swak. Ek sien toe op haar WhatsApp profiel dat sy 'n skoonmaakdienste het. En dit pla my dat die gasheer van 'n skoonmaakdienste vra om die rol van 'n besprekingsagent/gasheer te vul. Die kliëntediens was bitter swak. Positiewe punte: smaakvolle dekor, goed ingerigte kombuis (as dit nie beurtkrag is nie), goeie veiligheid, mooi uitsig, die ligging is baie raserig met mense en motors in die aand en vroeg oggend, naby aan goeie restaurante, mooi uitsig van Tafelberg. Sal ek weer kies om so baie te spandeer vir 'n naweek by Zeezicht204? Nee.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Robert
Zeezicht 204
Liewe Ilse, dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer oor jou verblyf by Zeezicht 204 te gee. Dit is vir ons belangrik om te weet waar ons gaste se verwagtinge nie heeltemal nagekom is nie, en ons waardeer die geleentheid om te verbeter. Ons waardeer die insette oor skoonmaak en kommunikasie en sal dit met ons span bespreek om te verseker dat gaste 'n beter ervaring het. Ons sal ook in die vervolg ons gaste meer attent maak op die kennisgewing met belangrike inligting wat teen die yskas is. Ons is bly dat jy die dekor, veiligheid en ligging geniet het.

Juanita E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig. Pragtige uitsig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties met wonderlike uitsig! Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en luuks. Asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg vanaf die kombuis / leefarea en hoofslaapkamer. Baie sentraal gelee, loopafstand van restaurante en die strand. Veilige parkering. Veilig om te draf of stap op promenade. Die bestuurder is goed georganiseerd, kommunikeer goed en baie tegemoetkomend. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfekte ligging, voldoen aan alle vereistes. Baie lekker! Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Wonderlik. Ons verblyf by Zeezicht 204 was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 935
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 935
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, Beach-boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad52f526ad5d56b216f5c763899e17e3634d0df3ef65ab91ff175b3a5102becf47421c2b9a4cbe37f48f59b14ddbd967de8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 935 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818295858125 18.474851846695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang