Pad Na Jou Hart, die romantiese avontuurfilm met Ivan Botha, Donnalee Roberts en Marius Weyers,  het sopas die R10 miljoen kerf by die loket verbygesteek. Dit is die tweede Afrikaanse film ooit (naas Liefling) wat hierdie prestasie kon bereik, en LekkeSlaap kan nie help om van oor tot oor te glimlag nie: ons was die verblyf-vennoot tydens die verfilming van dié trefferfliek, het die talentvolle span se “roadtrip” help beplan, en maak ons filmdebuut.

As jy net soos die bekendes wil baljaar, bespreek sommer vandag nog jou “roadtrip” deur LekkeSlaap! En vir goedvoel-inspirasie, loer gerus hieronder:

2-4 Julie: Agterplaas B&B, Melville

8 Julie 2013: Mont D’Or Hotel Spa en Konferensie, Clarens

8 Julie 2013: Protea Hotel Clarens

9 Julie: Pride Rock Lodge, Vanderkloof

15 Julie: Camdeboo Kothuise, Graaff-Reinet

16-18 Julie: Fairy Knowe Hotel, Wilderness

19 Julie: Rosedene, Kaapstad

19 Julie: Leeuwenvoet House, Kaapstad

3 Augustus: Conifer Cape, Kaapstad

16 Augustus: La Villa Belle Ombre

26 November – 1 Desember: Bickley Terraces, Seepunt

Doen dit soos die bekendes dit doen: ordentlik en met LekkeSlaap! Ons kan jou vandag nog help om daai droomvakansie, “roadtrip” of wegbreek-naweek te beplan … Besoek www.lekkeslaap.co.za, die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek.

 
Hooffoto: Ivan Botha, Donnalee Roberts en Melinda Bam tydens ‘n insetsel wat vir Pasella verfilm is. Hierdie en baie ander foto’s kan op Pad Na Jou Hart se Facebook-bladsy besigtig word. Gaan loer gerus!