LekkeSlaap blog
Herfs in SA: Die beste plekke om die herfskleure te sien
deur Nanje LourensSoos die somer stilletjies insluimer en die luggie buite ’n bietjie begin byt, verander Suid-Afrika se landskappe in ’n asemrowende rooi, oranje en geel lappieskombers. Alhoewel ons land nie vir dramatiese seisoenale veranderinge soos Europa of Noord-Amerika bekend is nie, is die herfskleure in ’n paar spesiale streke ekstra mooi. Van boomryke bergpasse tot goue […]
Ontdek Hermanus: ’n Gids vir strande, wynplase en besienswaardighede
deur Dominique FuchsHermanus spog met ’n rits idilliese strande, heerlike restaurante en koffiewinkels, oulike kunsvlytwinkels en lekker doendinge. Boonop het LekkeSlaap ’n groot verskeidenheid en oorgenoeg lekker blyplekke te kies en te keur. In dié artikel vertel ons jou alles wat jy moet weet sodat jy solank jou volgende wegbreek na hierdie onvergeetlike dorp kan beplan. Wat […]
Verdubbel jou vakansiedae met dié slim verlofwenke
deur Bea PuntHerstel jy nog na die dol feesseisoen? Of miskien lê jou welverdiende wegbreek nog voor! Hoe dit ook al sy, 2025 se vakansiedae skep talle geleenthede om jou langnaweke nóg langer uit te rek deur jou verlofdae slim te beplan. Ons wys jou hoe met hierdie nuttige gids en ’n lekke rooster aan die einde […]
My gewone vakansiedorp is vol vir die somervakansie. Hoe nou?
deur Bea PuntNá ’n jaar vol uitdagings, verdien ons almal ’n ruskans. Hoewel sommige van ons graag met Jan Tuisbly se karretjie ry, bars die besprekingskalenders van blyplekke in gewilde vakansiedorpe, veral dié naby die see, weer uit hul nate en dit veroorsaak dat ’n vinnige wegbreek of ’n op-die-nippertjie-bespreking ’n onbegonne taak is. Hoe dan gemaak […]

Herfs in SA: Die beste plekke om die herfskleure te sien
Soos die somer stilletjies insluimer en die luggie buite ’n bietjie begin byt, verander Suid-Afrika se landskappe in ’n asemrowende rooi, oranje en geel lappieskombers. Alhoewel ons land nie vir dramatiese seisoenale veranderinge soos Europa of Noord-Amerika bekend is nie, is die herfskleure in ’n paar spesiale streke ekstra mooi. Van boomryke bergpasse tot goue […]

Ontdek Hermanus: ’n Gids vir strande, wynplase en besienswaardighede
Hermanus spog met ’n rits idilliese strande, heerlike restaurante en koffiewinkels, oulike kunsvlytwinkels en lekker doendinge. Boonop het LekkeSlaap ’n groot verskeidenheid en oorgenoeg lekker blyplekke te kies en te keur. In dié artikel vertel ons jou alles wat jy moet weet sodat jy solank jou volgende wegbreek na hierdie onvergeetlike dorp kan beplan. Wat […]

Verdubbel jou vakansiedae met dié slim verlofwenke
Herstel jy nog na die dol feesseisoen? Of miskien lê jou welverdiende wegbreek nog voor! Hoe dit ook al sy, 2025 se vakansiedae skep talle geleenthede om jou langnaweke nóg langer uit te rek deur jou verlofdae slim te beplan. Ons wys jou hoe met hierdie nuttige gids en ’n lekke rooster aan die einde […]

My gewone vakansiedorp is vol vir die somervakansie. Hoe nou?
Ná ’n jaar vol uitdagings, verdien ons almal ’n ruskans. Hoewel sommige van ons graag met Jan Tuisbly se karretjie ry, bars die besprekingskalenders van blyplekke in gewilde vakansiedorpe, veral dié naby die see, weer uit hul nate en dit veroorsaak dat ’n vinnige wegbreek of ’n op-die-nippertjie-bespreking ’n onbegonne taak is. Hoe dan gemaak […]

Sewe skitterende blyplekke in die Kaapse Suid-Skiereiland
Kaapstad se suidelike skiereiland strek van Noordhoek, Kommetjie, Scarborough, Kaappunt tot Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg. Hierdie area word soms tong-in-die-kies na “agter die lensiegordyn” verwys en is bekend vir ’n rustiger leefstyl. Dit spog met pragtige kusdorpies en ongerepte strande wat jou dadelik sal bekoor. Arc Guest House Simonstad Hierdie huis is ’n unieke toevlugsoord […]

Prettige plekke op plase in die Wes-Kaap
Een van die mees Suid-Afrikaanse dinge wat jy kan doen, is om ’n vakansie op die plaas deur te bring. Hetsy jy ’n plaaskind in murg en been is of g’n idee het waar om jou soektog na plaasverblyf in die Wes-Kaap te begin nie, LekkeSlaap maak dit vir almal maklik om verblyf te vind. […]

Witwarm binnebraai-wegbreke in die Wes-Kaap
Erfenisdag is om die draai en wat is ’n beter manier om Suid-Afrika se ryk tradisies te vier as met ’n braai? So, neem jou braai-ervaring ‘n kerf hoër deur na die Wes-Kaap se beste blyplekke met binnebraaigeriewe weg te breek! Of jy nou op soek is na ’n gesellige wegbreek vir twee, ’n prettige […]

Wegbreke vir 2 op die Walvisroete
Die Kaapse Walvisroete wat al langs die Wes-Kaap se suidelike kus strek, is ’n droombestemming vir paartjies wat ’n romantiese wegbreek soek. Die dorpies op dié roete staan as van die wêreld se top-walviskykplekke bekend en die roete spog met asemrowende uitkykplekke vanwaar besoekers van heinde en verre kom om die Suidelike Noorkappers in die […]