Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalahari akkommodasie
Bladsy 4 - 281 lekke plekke om te bly
African Vineyard Boutique Hotel & Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wi...
The Fox's Lair bied selfsorgverblyf met hartlike, plattelandse gasvryheid net 7 km van die pragtige Augrabies-valle...
Desert Palace Hotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf...
Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van...
Damplaats Plaaswegbreek is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...
Tevrede Lekkerus is slegs 10 km buite Van Zylsrus aan die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë. ...
Vir luukse akkommodasie bied ons met trots die Moonriver Gastehuis wat geleë is aan die oewer van die Oranjerivier....
@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die ...
Palmhof Chalets is in Kakamas, naby die Oranjerivier, in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari geleë. On...
Mattanu Privaat Wildreservaat is in die skaduwee van inheemse kameeldoringbome geleë. Dié wildreservaat word deur '...