Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Krugersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Krugersdorp akkommodasie
Bladsy 8 - 83 lekke plekke om te bly
Lavaja Guest Lodge is in Krugersdorp geleë en is 'n verwelkomende toevlugsoord vir gaste en konferensiegangers. Ga...
Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom op 'n ongerepte stuk grasveld van 2000 ha geleë, en bied...
Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesran...
Elio's Cottage @ Hunter Hill is in die hartjie van die Wêrelderfenisgebied geleë en bied knus verblyf wat met ongel...
Someplace Else Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkels...
Apricot Hill Farm is op 'n heuwel tussen olifantsore en soetdoringbome geleë en het 'n ongelooflike uitsig oor die ...
RNB Boutique Guest House bied B&B-verblyf in Roodepoort. Die gastehuis is net 5 km van winkels en restaurante af en...
Vivari Hotel & Spa bied unieke en uitsonderlike verblyf in 'n welige vallei in Johannesburg, Suid-Afrika. Die naam,...
Random Harvest Country Cottages bied 'n rustige wegbreek weg van die stad se gedruis. Gaste kan hierdie werkende p...
Misty Hills Country Hotel, Conference Centre & Spa bied gerieflike oornagverblyf met 'n Afrika-tema in Muldersdrift...