Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
250 lekke plekke om te bly
52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-win...
Tranquil Manor in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin. Tranquil Manor bied verblyf in 3 ...
Die instansie is al goed gevestig vir 14 jaar. Dié gewilde gastehuis is gebou met die doel om veilige, aangename en...
Artspace Guest Suites bied selfsorgverblyf op die eienaar se Kaaps Hollandse eiendom in Fairland, Johannesburg. Die...
Casa Cosy is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Weltevreden Park geleë is en...
The Lazy Lapa is 'n semi-losstaande selfsorghuis met kunstige en antieke afwerkings. Dit is op 'n klein plaas in Ma...
Libra Lodge bied selfsorgverblyf en gastekamers in Sundowner, Johannesburg. Die lodge is ongeveer 18 km vanaf Lanse...
31-On-Partridge is ’n gastehuis wat selfsorgverblyf in Roodepoort bied. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers o...
Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is...
Die Appel & Ui Gastehuis is op die pragtige heuwels van Noordheuwel, Krugersdorp geleë en bied die ideale sakpasver...