Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 3 - 129 lekke plekke om te bly
Tuiskoms is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en dit grens aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Die ee...
Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en ...
Groenvlei Self Catering is in die mooie Paarl, naby Paarlberg en dié Bolandse dorp se top-geriewe en -skole. Verb...
Belmonte Gastehuis is 'n nuwe gastehuis geleë teen die hange van Paarlberg en bied asemrowende uitsigte oor die dor...
Madeliefie is 'n eiendom wat deur die eienaars bestuur word in Lemoenkloof in die Paarl. Dit is ideaal vir gaste wa...
Hanepoot is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal in die Paarl geleë is. Dit is naby restaurante, kunsgalerye, Boschenme...
Sol Montis Guest Cottage is in Groenvlei, Paarl en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. ...
Belle Vue is 'n gastekamer op die boonste verdieping van die bestuurder se woning hoog op Paarlberg. Die kamer het ...
Die Wagyu Mountain Lodge is op 'n wagyu-beesplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberg in die Paarl, in die p...
Paarl Stay @ 19 Haarlem is in Hoog-En-Droog in die Paarl en bied gerieflike oornag-selfsorgverblyf aan 4 gaste. D...