Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 4 - 129 lekke plekke om te bly
BlyBiekie bied selfsorgverblyf in die suide van Paarl. Hierdie eenheid is ideaal vir enkel- en sakereisigers, asook...
Paarl Stay @ 19 Haarlem is in Hoog-En-Droog in die Paarl en bied gerieflike oornag-selfsorgverblyf aan 4 gaste. D...
Eight on Williams bied 2 selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Paarl Noord - 'n prentjiemooi dorp wat be...
De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende...
Avo Tree Guesthouse bied gerieflike verblyf in Esterville, Paarl, en is perfek vir reisigers wat op soek is na 'n r...
Be Still Guest House is in die bekoorlike Paarl in die Kaapse Wynlande geleë. Paarl is bekend vir sy skilderagtige ...
Eunoia Kothuis is 'n pragtige selfsorgkothuis met warm kenmerke en 'n privaat ingang wat in Lemoenkloof, Paarl gele...
Hamlin Country Cottage is op 'n plot in die Paarl, 'n bekoorlike dorp in die Kaapse Wynlande, geleë. Die Paarl is b...
1A on High is aan die hange van die Paarlberg geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir sakereisigers, paartjies, v...
Calais Wine Estate bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is net 45 minute se ry van ...