Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 8 - 142 lekke plekke om te bly
Bergsig Holiday Home is ‘n groot plaashuis op ‘n 30 ha-plaas in die Vredefortkoepel Wërelderfenisgebied sowat 15 km...
Hart & Siel is op 'n plaas in die bosveld en bied gerieflike gemeubileerde verblyf tussen Parys en Potchefstroom. ...
12 Calderbank is 'n bekoorlike en knus gastekamer in die boomryke dam-area in Potchefstroom. Dit is perfek vir sake...
Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. ...
Beesdam Guesthouse is 'n pragtige en bekostigbare gastehuis op Die Bult, Potchefstroom en naby plaaslike winkels en...
Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal v...
Gaste Plaashuis Oudevlei is op ’n plaas 12 km vanaf Potchefstroom geleë en bied 'n heerlike wegbreeknaweek in enige...
Potch Manor is in 'n lieflike tuin en is 'n pragtig versierde gastehuis in Potchefstroom en bied luukse verblyf. ...
The Boathouse is 'n bekoorlike selfsorgkothuis langs 'n meer. Dit is sowat 10 km vanaf Potchefstroom geleë en bied ...
The Wild Ivy Guesthouse is in Potchefstroom, Noordwes en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of ga...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer