Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 9 - 142 lekke plekke om te bly
Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n ...
Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoe...
Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n plaas 29 km buite Potchefstroom. Die huis bied slaapplek aan 8 mense e...
Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. ...
Oppi-Oewer bied bekoorlike verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is in 'n stil woonbuurt in Oe...
Gracias Gastehuis is op 'n kleinhoewe in Potchefstroom, sowat 1,5 km vanaf die Noordwes-Universiteit geleë. Die gas...
Demajay Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis op 'n plaas 5 km vanaf Potchefstroom se middedorp geleë. Dit bied rust...
Lyon Paradise bied gerieflike verblyf op 'n pragtige plattelandse-landgoed langs 'n pekanneutplaas, net 13 km buite...
80 on Thabo bied stylvol gemeubileerde selfsorgverblyf met 'n rapsie moderne gerief in die hartjie van Potchefstroo...
Riebeeck Kothuis bied verblyf in 'n knus selfsorgeenheid en 'n kothuis in Potchefstroom Die selfsorgeenheid bied ...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer