Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 4 - 248 lekke plekke om te bly
Die Sout en Peper Selfsorg bied bekoorlike selfsorgverblyf in Noordheuwel, 'n buitewyk van Krugersdorp. Die huis bi...
At The View B&B is in die luukse voorstad Kloof en Dal. Die B&B is in 'n rustige tuin met 'n mooi uitsig oor die Kl...
Magalies Mountain View Cottage is net langs die R560 en die R401 in Hekpoort geleë. Die asemrowende Magaliesberg-ui...
Berlouri Guest House is op 'n plaas in Hekpoort, Gauteng geĺeë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, paartjies of 'n...
Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale e...
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste. Dié privaat eenheid he...
Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflik...
Kolobe Luxury Safari Tent is 'n tentekamp wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is en op 'n privaat wild...
House Kalista is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Wilropark, Roodepoort. Die ...
Sibani Lodge is in die Mount Savannah Wildreservaat, 60 km vanaf Sandton geleë. Hierdie area is bekend vir skildera...