Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wildernis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wildernis akkommodasie
Bladsy 5 - 184 lekke plekke om te bly
The Pink Lodge on The Beach is pragtig geleë in Wildernis met die beste ligging teen die strand. Vakansiegangers ka...
Wilderness Metanoia is 'n 16 hektaar-landgoed waar jy vrede vir jou siel sal kry. Dis 'n stil en rustige plek waar ...
Loerie Mountain Cabin is ’n klein boskothuis vir 2 gaste in die inheemse woud aan die voet van die Outeniekwaberge ...
Serendipity Gastehuis en Restaurant is 'n luukse gastehuis wat langs die water is, omring deur die immergroen Outen...
New Horizon is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat in Wildernis geleë is en is ongeveer 400 m vanaf Wildernis se stra...
Red Door Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis op die eienaar se eiendom en dit is in die pragtige ...
JustFor2 bied gerieflike selfsorgverblyf in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word ...
Farmhouse and Loft is op 'n kleinhoewe 8 km buite Wildernis. Daar is 'n plaashuis, Farmhouse, met slaapplek vir 5...
Nature on your Doorstep is 'n selfsorg-woonstel vir 4 in Hoekwil, Wildernis met pragtige uitsigte oor die vallei en...
Kleinkrantz Beach House is 'n pragtige villa oorkant Kleinkrantz-strand in Wildernis. Hier kan gaste die see-uitsig...