Coco's Nest
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandastraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 800R2 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Coco's Nest is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Port Owen aan die Weskus. Die huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is ook 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die huis het 'n binnebraai, 'n TV met OpenView en Netflix, asook gratis WiFi. Daar is toegang tot 'n swembad en 'n eetarea met 'n dak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan 'n bootvaart op die rivier geniet, voëlkyk, roei op die kanale, swem en seiljagvaar in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Amandastraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Coco's Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandastraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom