Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

Selfsorg
Moderne Altjee Woonstel Seeuitsig
Vanaf R900
R900 R540
per eenheid
Beskrywing

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is sonblindings in die slaapkamer vir gaste wat dit geniet om laat te slaap. Handdoeke en skoonmaakmiddels word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Aangesien die verblyf trappe het is dit nis geskik vir jong kinders of bejaardes nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R540
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem