Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touching Touws River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Touching Touws River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mischka T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mischka T
Gesin met klein kinders

Best place so far I've been to in that area.

Neat, clean, peaceful, very homely, convenient. Lovely place with an awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leif D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leif D
Gesin met klein kinders

Recommended.

Super for family with kids, life jackets for kids were also available for the canoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ania M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania M
Saam met vriende

Lekker. Beautiful. Uitstekend.

Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Alles was baie skoon en netjies. Met die mooiste uitsig. Was gerieflik en veilig. Die huise is bitter mooi en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Gesin met tieners

Amazing river view.

Great access to Touws River. The unit provided everything needed for a comfortable and enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier met die mooiste uitsig.

Beste plek om vakansie te hou en die geriewe is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Makkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie V

Heel lekker dankie.

Dit was 'n heel aangename verblyf, goed toegerus, genoeg breekware. Die klomp het die kanoo terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alley B

Pure bliss.

What a fantastic stay! Absolutely lovely location, an amazing spot to stay in. Loved every moment. Next time we will all stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekende verblyf! Skoon, netjies en gerieflik met alles wat 'n mens kan nodig hê in 'n selfsorg-eenheid. Kommunikasie was puik. Sal die verblyf definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn K
Saam met vriende

Clean, comfortable and cosy!

Thanks for the great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas G
Gesin met tieners

Everything we needed for a 4 night stay.

Comfortable and spacious for 4 adults and 2 teenagers. Close to all the attractions we intended visiting in the Wilderness, George and Knysna. Dominique (the owner) kept us well-informed of all aspects of the accommodation before our arrival. Would love to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loretta R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta R
Saam met vriende

Awesome weekend away.

Very comfortable chalet. Has everything you need, a home away from home. Beautiful setting on the Touwsriver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Was beïndruk met hul inrigting vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Cosy, clean, beautiful.

Amazing stay, we will definitely be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason C
Gesin met klein kinders

Lovely house and very clean. Plenty of activities for the children too in a safe environment.

Everyone had a nice time. The children really enjoyed the canoes and the river access. Great service from Dominique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 100% perfek, lieflike geriewe en 'n baie skoon en netjiesie eenheid wat ons in 'n lang tyd ervaar het. Volpunte vir alles! Beurtkrag was 'n bietjie moeilik vir my wat op suurstof is, maar anders as dit is die plekkie ten volle voorberei vir enige donkerte. 'n Groot dankie aan Dominique vir haar gasvryheid en bitter goeie kommunikasie. Ons sal virseker weer gaan kuier en aanbeveel.

Ek wil graag voorstel dat julle die website 'n filter byvoeg sodat mens kan sien watter plekke, "inverters/sonpanele" beskikbaar het. Ek is 'n kankerpasiënt op suurstof en dis nogal belankrik deesdae. Verder was alles puik en nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Gesin met tieners

A wonderful relaxing time with family in a scenic setting.

It was fantastic but my only concern was the sound of the N2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J
Gesin met tieners

Wonderful cabin on the banks of the Touws River.

A beautifully equipped and lovely lodge. We really enjoyed our stay here, and paddling up the Touws river was a great bonus to do with the canoe already available. It was a breeze staying here with load shedding - more than enough emergency lanterns, extra lights and the gas stove to cook on too. Very good attention to detail, everything is beautiful and high quality - from the bedroom to bathroom to kitchen - a lot of effort and thought must have been put in to make this place so nice. Everything 5/5 stars, except location, I could only give 4/5 - on the Touws river and beach nearby was great - the only downfall was the noise from the N2 highway running behind. Service and communication from Dominique was excellent and clear. Thanks again, Dominique!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met vriende

Cabin on the Touws.

This self-catering modern unit is situated close to the river, beautifully furnished and well maintained. The view from the top and bottom deck was lovely and made morning coffee extra special. The river is perfect for canoeing and a nice way to do birdwatching while exploring the area. The check-in process was easy and communication from the host was great. We loved our stay and would recommend it to anyone wanting a relaxing holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig met mooi rivieruitsig.

Dominique was 'n uitstekende gasvrou wat alles baie mooi verduidelik het en heeltyd beskikbaar was om vrae te beantwoord, en alles was op hulle plek, netjies en skoon. Geen vals bemarking nie, dit was soos beskryf. My vrou, kinders en ek het dit terdeë geniet om 2 aande hierdie pragtige houthuis ons "eie" te kon noem en die rustigheid in 'n veilige omgewing te kon geniet. Sal beslis weer hier bespreek en kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Gesin met klein kinders

Verruklik. Sielsverkwikkend.

Touching Touws River Lodge is 'n wonderlike plek om vakansie te hou. Die huis het al die nodige geriewe (en meer) en is ook baie goed ingerig vir beurtkrag. Die kamers is ruim, die kombuis 'n fees en die stoep perfek om die dae te verwyl. Die braai is ideaal en mens is steeds deel van die geselskap as jy by die vuur staan. Die internet is goed en Netlfix is 'n bonus! Pirates Creek (waar Touching Touws geleë is), is naby aan alles en die perfekte plek om die wildernis vanaf te verken. Die uitsig oor die rivier voed 'n mens se siel en dis ook heerlik om met die kanoe op die boot te vaar of in die rivier te swem. Kinders kan ook lekker fietsry in die kompleks en daar's ook 'n omheinde swembad. Dominique is 'n fantastiese gasvrou en uiters behulpsaam. Ons gaan beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saadiya J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saadiya J
Gesin met tieners

Excellent location. Great comfort.

Touching Touws has become my favourite place in the Wilderness area. The location is excellent, in close proximity to the beach and on the banks of the Touws River. The unit was clean, and has everything to make one's stay enjoyable. Including additional blankets, heaters for the colder nights and several emergency lights for the load shedding bouts. Wifi, Netflix, board games and the use of a private canoe are all a huge bonus. I highly recommend Touching Touws and will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ridewaan H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ridewaan H
Gesin met klein kinders

Tranquil, excellent location on the riverbank, wonderful host, WiFi made it ideal to work remotely.

Was wonderful to take an early morning kayak, with Victoria Bay 10 minutes away to enjoy surfing or fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Saam met vriende

Fantastiese ontspanning.

Wonderlike, goed toegeruste akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek. Pragtige, rustige omgewing. Huis perfek toegerus!

Eienaar het spesiaal uitgekom om ons te kom help met die stoof. Regtig ons lekkerste verblyf nog gewees! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, skoon en netjies, kan oorleef tydens loadshedding.

Lekker gemaklike plek met 'n tuis gevoel, gasstoof was 'n plus punt tydens loadshedding. Waterdruk was 'n droom, kan gemaklik stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Gesin met tieners

Was baie goed is die beste sal weer daar bespreek.

Pragtige plek uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana R
Gesin met klein kinders

5-ster familie-vakansie!

Wat 'n lekker vakansie by Touching Touws! Dankie vir jou gasvryheid Dominique! Die huis was perfek vir ons en ons 2 kinders. Lieflike uitsig oor die rivier en die kombuis het alles en meer wat jy benodig. Dit was een van ons beste familie-vakansies! Touching Touws sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Touching Touws River Lodge se terugvoer

Thank you so much Leana!
We are so happy that you had a lovely time.
Hope to see you again soon.

Touching Touws River Lodge
Sonja V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Vakansie saam met gesin en vriende.

Die rivieruitsig vanaf die stoep en balkon is asemrowend. Die huis was skoon en netjies en is toegerus met alles wat 'n mens benodig. Ek sal hierdie verblyf vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Baie lekker gebly in gerieflike, goed toegeruste, gemaklike, skoon huis met goeie sekuriteit.

Naby strand, lagoon winkelsentrum en uiteetplekke. Enigste ding wat bietjie gepla het was die geraas snags van voertuie op die pad (N2) wat reg agter die huis loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully furnished and very comfortable.

Had a good view of the Touws River and a lot of space to relax and walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark-anthony J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark-anthony J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and a beautiful location.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin langs die N2, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acab3aa85167c6c12fdd0b885c1fa092983bbec888237f81b0d07a2225bcb8cbb75d80de2c9e86249fd7b3865a72d25da52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Die Duin, off the N2 Pirates Creek Waterfront Village 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995769207705 22.596544261377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem