Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touching Touws River Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 21 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Oct 2023 tot 30 Oct 2023 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Oct 2023 tot 30 Oct 2023 en 09 Dec 2024 to 07 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg. Linne, badhanddoeke en hangers word voorsien.
Huisreëls

- Sodra jy die deposito betaal het, sal jy 'n besprekingsbrief per e-pos ontvang wat jy moet teken en terugstuur na Touching Touws River Lodge.
- Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word. Indien die bespreking minder as 30 dae voor die inklokdatum gedoen word, is die balans onmiddellik betaalbaar.
- Betalings moet per EFT na Touching Touws se bankrekening gemaak word. Kredietkaartbetalings word nie aanvaar nie. Bankkoste vir buitelandse deposito's of kontantdeposito's sal vir jou rekening wees en moet by die bedrag gevoeg word wat betaal moet word.

- Toegang tot die eiendom sal slegs toegelaat word teen volle betaling en die getekende besprekingsbrief.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen verjaarsdagpartytjies, ram- of hennepartytjies, huweliksonthale of enige ander funksies word toegelaat nie.
- Die eiendom maak slegs vir gesinsvakansies voorsiening.
- Gaste moet alle bure in ag neem en geraasvlakke tot 'n minimum beperk.
- Gaste moet stil wees tussen 22:00 en 7:00.
- Gaste moet hulle eie swem- en strandhanddoeke saambring. Strandhanddoeke word nie voorsien nie.
- Die lodge het sy eie kano vir 2 gaste om gratis te gebruik. Gebruik van die kano is op eie risiko.
- Daar is ook 'n visvangkajak teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin langs die N2, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acab3aa85167c6c12fdd0b885c1fa092983bbec888237f81b0d07a2225bcb8cbb75d80de2c9e86249fd7b3865a72d25da52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Die Duin, off the N2 Pirates Creek Waterfront Village 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995769207705 22.596544261377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem