Verified Reviews
Addo Elephant Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Addo Elephant Park
Rated 4.4 out of 5 based on 83 reviews.
"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."
"Ongelooflike spesiale ervaring! 'n Moet vir almal wat in Suid-Afrika woon of daar gaan vakansiehou!"
"Brilliant experience. Saw a lot, including lions. We as a family said we will do it yearly."
"Addo Olifantpark is naby Addo. Dit was 'n goeie dagondervinding. Ons het redeilk baie wild gesien en ook hoe die Olifante baljaar in die watergat. "
"Excellent. Unfortunately, rain needed for vegetation. Cattle Baron's food was excellent. Friendly staff. Enjoyed the park very much. Will go back again."
"Die park maak geen voorsiening vir mense wat vir 'n week in die omgewing is nie. Jy moet elke dag as 'n dagbesoeker inboek en R136 vir 2 persone betaal. Huisvesting binne die park is hopeloos onvoldoende en ek sal nie meer as 3 dae per besoek aanbeveel nie. Nasionale parke kan gerus by Namibia se Etosha Park gaan leer hoe om besoekers te hanteer."
"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."
"Die Olifantpark is baie goedkoop en was baie lekker om dit te besoek. "
"Ideale plek om van hieruit naar het Addo Elephant National Park te gaan, maar 10 minuten met de auto."
"Klein maar baie mooi park. Het baie olifante asook 'n klompie ander diere gesien."
"Dis 'n onbekende juweel vir 'n toerus wat hou van in plekke te gaan rond ry en snuffel."
"Sal beslis terugkom hiervoor. Ons gids, Simni, het ons verwagtinge oortref met sy kennis, gemaklikheid. Die Cattle Baron se kos was ook van die boonste rakke. 'n Wonderlike ervaring. "
"Addo-olifantpark is die groot aantrekking. Dit lyk nie of daar samewerking is om die dorpie self meer aantreklik te maak nie, maar Wild Africa was 'n aangename verrassing. Hopelik is dit 'n voorbeeld wat nagevolg sal word."
"Ons het seker maar net 'n swak dag beleef, want het na ure se rondry net een olifant gesien."