Geverifieerde Resensie
Akasia
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Akasia bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"Shopping centre very close to where we stayed - with Steers/pizza, Spar, KFC, petrol station, Spur and few other shops."
"I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself."
"Dis ideaal gelee vir atlete wat aan die Wonderpark Akasia-wedloop wil deelneem. Dis 'n klipgooi van die Wonderpark-inkopiesentrum af."
"Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede."