Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Waar ons was is die omgewing en die strand skoon en netjies. Sal egter nie in die aand alleen op 'n wandeling gaan."
"We loved it. It's in a good area and is safe and close to all amenities, overall a greater stay. Just two minutes work to TOTI mall and a ten minutes to SPLASH. Very nice and I will go back."
"Die plek gee jou 'n stadsgevoel, wat vir ons, wat aan die platteland en die Bos gewoond is, nie baie aantreklik is nie. "
"Dit was ons eerste keer daar en dit was awesome. Dit het 'n baie anderste verwelkoming as Durban en Margate. Mense is vriendeliker en plekke waar mens kan kuier is baie geriefliker en lekerder. Mense skree nie en gedra hul nie onvanpas nie. Ons sal wel ons vakansie by die see meer by Amanzimtoti maak, solank dit so bly soos dit is."
"Ons het dit baie geniet daar. Baie vir kinders om te doen en daar is vermaak vir hele gesin van 2 tot 80."
"Daar is nie veel om in Amanzintoti te doen nie. By die voëlpark was daar amper geen voëls nie en die natuurreservaat was onder konstruksie. Die Galeria winkel was baie lekker om te besoek, die Spur en The Thirsty Whale."
"Amanzimtoti is a great destination. Clean beach, has good eating places, shopping centre has everything."
"Ek is gek oor Amanzimtoti, het jarelank self vakansiewoonstelle daar gehad. Veilige en skoon strande. 'n Ware juweel van 'n vakansiedorpie."
"Lekker stil dorpie, kon ongelukkig nie swem nie a.g.v. van koue, wind en haaiwaarskuwings. Sou graag wou hê hulle moet die strand gelyk stoot soos ek dit onthou. Swemstrand is baie klein, maar andersins as dit was dit baie lekker."
"Amanzintoti bly ons gunstelling bestemming. Maklike toegang na alle plekke aan die Suidkus van Natal."
"Voëlpark word glad nie onderhou nie. Daar is vuil water, geen voëls, beeste loop in die park rond!"