Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.
"Absolutely gorgeous beaches with few rocks. We watched dolphins playing in the waves. "
"Lekker stil, maar naby genoeg aan groter plekke as mens behoefte het daaraan. Die strand is skoon."
"Ons was buite seisoen daar. So daar was genoegsame parkering en veiligheid. Die snoepwinkel het ook voldoen aan ons behoeftes."
"This is the first time I have been to Toti since the early 90's. It's a great location to operate as a base to travel both South and North to Durban and beyond. "
"Baie ou area maar strand baie mooi en skoon. Sal weer gaan want daar is ook baie om te doen vir klein kinders."
"Dit is die wonderlikste plek om te gaan vakansie hou - ons sal nie maklik weer na 'n ander bestemming toe gaan nie. "
"Ons kan dit met groot plesier aanbeveel vir toeriste. Tot selfs vervoer is geen probleem indien dit 'n behoefte is nie."
"I like the landscape and early in the morning we saw monkeys, it was something we are not used to."
"Baie mooi strand met 'n eetplek op die strand, skoon en die mense daar is vriendelik."