Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1299 resensies.
"Dit was ons eerste besoek aan Oos-Londen en ek moet ongelukkig erken dat ons ietwat teleurgesteld is in Oos-Londen self!"
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Schafli Manor"In Cintsa West i's n restaurant, Die Dek is sy naam. Puik diens, en kos vir konings."
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."
"Very clean and neat town, especially the beaches and the surrounding suburbs with lots of activities for the family to take part in. "
"Gonubie is 'n oulike dorpie as jy baie rustig wil wees en vroeg in die aand by die huis wil wees, aangesien daar nie veel plekkies is om te besoek nie. Die Hemingways Mall in Oos-Londen is 'n moet om te besoek!"
"Pragtige dorp met interessante natuurskoon en fasiliteite - rivier, strand, lang plank-wandelpad."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Schafli Manor"If you want to literally disconnect and get away from it all, Cintsa is a perfect place to start. Beaches are incredible - you can literally walk for miles! Pizzas at the Barefoot Cafe were outstanding. Meals at The C Club were great and good value for money. Perfect spot for a family meal. Live music on weekends was a pleasant and unexpected surprise."
"Hogsback is 'n heerlike wegbreek. Dit is ongelooflik mooi en rustig en bring jou weer na aan die natuur. Die staproetes en watervalle is pragtig."