Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 1106 reviews.
"Beautiful and laid-back little town that's on the rise to bigger things. As part of the North Coast, it's certainly going up there along its peers in the north. Good, quick and easy access to airport, M4 and N2 a big plus. "
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
"Baie rustige kusdorp, definitief 'n plus vir hengel van die rotse af. Ideaal vir mense wat lief is vir stap en die natuur. "
"Dit is die eerste keer wat ons daar tuis gegaan het en is verstom oor die skoon en netjiese dorp. Regtig, ons het telkemale daaroor gepraat hoe skoon en netjies alles is, sypaadjies, strand, mall en strate. Was baie beïndruk! Jul doen goeie werk Ballito Munisipaliteit!"
"Ballito is 'n ongelooflike skoon en netjiese dorp met baie uitbreiding vir beleggers. Ek sal ongelukkig nie die strand as swemstrand voorstel nie, as gevolg van al die rotse. "
"Ballito has become very commercialized, but the beaches are still as nice as ever. A lot of infrastructure development taking place. Will go back again."
"Ons is mal oor Ballito. Lekker staproetes. Die rotse is heerlik vir kind en grootmense. Die eetplekke is baie goed en geniet dit veral om by The Galley Beach Bar te eet. Ballito is n plek vir 'n gesin om vakansie te hou."
"Wat die weer ookal, daar is genoeg dinge om te doen om die hele gesin besig te hou!"
"Baie lekker plek om te besoek, heelwat om te doen as die weer nie saamspeel om op die strand tyd te spandeer nie."
"Salt Rock is n baie snoesige vakansiedorp, met als naby en amper op jou stoep. Vriendelike mense, oulike restaurant. Behoorlike vakansiebestemming."