Geverifieerde Resensie
Baltimore
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Baltimore bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"I slept in Marnitz about 35 km from Baltimore and in Baltimore there is an garage and NTK for basic farmer needs and in Marnitz is a bottle store and petrol/diesel station with a bar and a few bed and breakfast lodges."
"Tony's Place is in Tolwe en dis 36 km ander kant Baltimore en Tolwe is regtig in die middle van die Bosveld waar jy regtig in die bosse is met slegs grondpad met donkiekarre."
"Baltimore is nie regtig 'n toeriste-bestemming nie, maar 'n puik opsie om rustig oor te slaap voor jy die grenspos na Botswana deurgaan."