Verified Reviews
Barrydale
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Barrydale
Rated 4.5 out of 5 based on 271 reviews.
"Nie veel aan Barrydale nie, nie eens 'n apteek op die dorp nie!"
"We suggest for drinks, tasty food and great friendly conversation go and see Glen (Barman) and the rest of the guys at Bistro Blues. You have to stop and try the Turkish delight shake at the Roadkill Café, as well as take a picture with the owner at Ronnie's Sex Shop. A must is to take a cruise through the Tradouw pass, stop at the Stonehaven Nature Reserve and walk to the rock pools, take a dip if its warm enough. Make your way to Suurbraak and eventually Swellendam."
"Diesel & crème was 'n baie interesante eetplek om te besoek!"
"Sal enige tyd weer daarnatoe terugkeer. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Aandete by die Karoo Art Hotel was een van die hoogtepunte. Ons sal dit definitief aanbeveel. Het meer tyd nodig gehad by die boekwinkel."
"Baie mooi omgewing. Sal graag wil terugkeer en by al die interessante plekkies gaan inloer."
"A charming little town with awesome places to stop for breakfast and lunch or even for a weekend getaway! I highly recommend stopping at Diesel & Creme for breakfast. The milkshakes I guess are a must-try, although it I'd recommend sharing, even a small. Also, definitely stop and do a quick honey tasting at Bee Things couple metres down the road from Diesel & Creme. "
"Baie oulike dorpie, heerlike restaurante, ons kan Jam Tarts restaurant aanbeveel. Ook Barrydale Kelder is beslis 'n besoek die moeite werd. Hul het wyn, craft biere, pizza's en 'n baie mooi uitsig by die kelder. Goeie, lekker wyne teen 'n baie goeie prys. "
"Perfect place for rest and relaxation. A plenitude of eating places for a small town, adequate supermarket. "
"Interesting town but we expected more by way of the views. Limited places to eat for dinner - they seem to cater mainly for breakfast and lunch trade."
"Barrydale is supercool. Ons het by baie van die plekke geëet of iets gedrink - van melkskommels tot bier, gin en koffie en alles was top gehalte. Die plaaslike mense is baie vriendelik en almal het uit hulle pad uit gegaan om met ons te gesels. Ons het ook 2 maal vleis gekoop in die plaaslike OK, en dit was puik kwaliteit."
"Barrydale Hotel beslis plek waar jy moet gaan eet. "
"Die handwewers is my nuwe obsessie. Die dorpie is ougat en die mense vriendelik. Laat genoeg tyd om die plekkie behoorlik te verken."
"Vorm deel van die mooie Route 62. Baie mooi dorpie en restaurante."
"'n Lieflike dorpie met die oulikste eetplekkies, winkeltjies en die mooiste tuine met roseprag!"