Verified Reviews
Battlefields
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Battlefields
Rated 4.3 out of 5 based on 16 reviews.
"By die regte verblyf is dit 'n aangename rustige omgewing om batterye te herlaai."
"The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind."
"Baie interessant. Sal graag meer van die historiese geboue besoek en delf in die geskiedenis."
"Ek was nie daar as toeris nie maar wel vir 'n begrafnis. Ek is vertroud met die omgewing en as jy in die slagveld geskiedenis belangstel is dit die regte plek om as basis te gebruik."
"Nie baie bekend nie - en ek weet nie of dit n bestemming self of net 'n klomp privaat eiendomme is nie, maar die natuurskoon is fantasies! "
"Naby geleë dorp soos Dundee kan 'n mens besoek, alle eetplekke is ook daar. Daar is die Talana Museum wat 'n belewenis was vir ons. Bloedrivier is ook 'n plekkie om te besoek."
"Net die aanwysing na die gastehuis was ietwat verwarrend.Die afrit Modelkloof was duidelik."
"Oulike dorpie. Nooit geweet dit is so groot nie. Die besoek aan Bloedrivier was baie insiggewend."