Verified Reviews
Baviaanskloof Entrance
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Baviaanskloof Entrance
Rated 4.3 out of 5 based on 9 reviews.
"Die gebied is regtig mooi en ongerep. Dit is ook baie veilig aangesien die toegangsroetes beperk is en alles verafgeleë is. Die paaie is nie die dubbel snelweë van Gauteng nie alhoewel sommige toeriste wel so dink. Beweeg stadig en versigtig om draaie en oor blinde hoogtes want daar is ongelukkig die enkele jaagduiwels wat nie hul spoed by die pad omstandighede en sigbaarheid aanpas nie en die plaaslike gemeenskap sowel as ander toeriste se ervaring versuur."
"Baviaanskloof is ongelooflik mooi. Die natuur is 'n wonderlike ding. Ons is met die fietse daardeur - Trans Baviaans MTB Race: moeilik, pragtig en sou gedeeltes eerder in die dag wou deurgaan. "
"We last drove the road through the Baviaanskloof from Patensie to Willowmore back in 1975. The country around there is beautiful."
"Alhoewel die Baviaanskloof die hoofrede vir ons besoek was, is daar soveel meer om te doen en te sien in die Willowmore, Baviaans- en Uniondale omgewing. Dit is beslis nog 'n besoek werd."