Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.
"Voel effens onveilig in sekere area. Dus is dit die perfekte location om te stop en te rus. Maklik om petrol te kry en iets om te eet. "
"Lovely historical town with wide variety of architecture to view, museums and good culture. Good walk available in surrounding areas and a nature reserve. Good place to base yourself and do the various mountain pass drives in the area. "
"Beaufort-Wes is sentraal geleë in die Karoo en meer diverse plaaslike verblyf en aantreklikhede moet betrek word by toerisme. "
"Ons het die plaaslike museum besoek, foto's van die historiese geboue geneem en koffie in 'n oulike winkeltjie gedrink. Daar is baie mense wat swaarkry en bedel op straat. Ek sou nie graag in die aand die dorp besoek nie. "
"Ek dink Beaufort-Wes se gemeenskap behou hulle erfenis mooi en hulle is toegespits op die toeristebedryf en om besoekers welkom te laat voel."
"Daar is regtig baie, baie goeie geriewe. Van gastehuise tot restaurante om van te kies. Van die boonste gehalte. "
"Pragtige Karoo-dorpie! Soveel om te sien en doen! Vriendeliker mense as in die Karoo kry jy nie! "