Verified Reviews
Beaufort West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Beaufort West
Rated 4 out of 5 based on 1694 reviews.
"Die dorp het maar effe agteruit gegaan, maar daar is beslis 'n paar juwele soos Áltyd Lekker en die 4 Sheep-eetplek en Deli. Die Wimpy was ook heel vriendelik en die diens vinnig!"
"Mense in die dorp is baie vriendelik, maar mens moet maar op jou hoede wees vir kwaaddoeners."
"So baie geskiedenis en mooi geboue. Sal graag meer tyd daar wil spandeer"
"Definitely only a town we would pass through, not stay to visit. That being said, the Karoo National Park is a stunning destination."
"Mooi dorpie met potensiaal. Toe ons die Saterdagoggend gery het, kon ons nie by een vulstasie gestop het nie. Dit was vol taxis gewees en die dorp was vreeslik besig."