Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
45 lekke plekke om te bly
The View in Mabalingwe bied verblyf op 'n koppie in die Groot 5 Mabalingwe Wildreservaat, ‘n malaria-vrye area net ...
Nagnella Self-catering is 'n lieflike huis wat 12 km buite Nylstroom/Modimolle en 22 km vanaf Warmbad/Bela Bela gel...
Shammah Lodge is 'n vakansiehuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat naby Bela-Bela skuil. Die plattelandse stree...
Tholo Private Game Lodge
Tholo Private Game Lodge is die perfekte luukse wegbreekplek vir diegene op soek na gerief in die malariavrye Mabal...
Gweda Lodge is 'n lieflike vakansiehuis in Mabalingwe Natuurreservaat, naby Bela-Bela. Dié landboustreek is bekend ...
Mabalingwe Recce Lodge PRM128 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike bosveldhuis met 'n grasdak in die Maba...
Paruware Lodge
Paruware Lodge is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Mabalingwe Natuurreservaat en is geskik vir 'n groep of gesin van...
Mabalingwe Elephant Hill Lodge PRM141 is 'n bekoorlike bosveld-vakansiehuis in Mabalingwe, Bela-Bela, en bied ruim ...