Geverifieerde Resensie
Bellville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 264 resensies.
"Bellville is beslis 'n toeristebestemming. Daar is baie om te doen. Tygervallei winkelsentrum is lekker naby."
"For our purposes of visiting our relatives it is ideally situated. We like the area, which is also central to visit all the other surrounding attractions in and around Cape Town."
"Daar is baie plekke om in Bellville te verken. Bellville-Wes is 'n baie rustige gedeelte."
"Ons ken nie regtig die Kaap nie, maar vir ons het dit gevoel ons is naby alles."
"Suburb is quiet and it is easy to navigate."
"Aangesien ons kinders in Boston woon, is Bellville vir ons die aangewese plek wanneer ons by hulle kuier."
"Very quiet residential area, but stunning views and friendly people. Perfect place for the guesthouse."
"Bellville is sentraal geleë ten opsigte van Kaapstad en die Kaapse Wynlande. Bellville beskik oor uitstekende winkelsentra en mediese dienste."
"Plek puik geleë naby hospitale winkelsentrums ens. Dit was werklik lekker om daar te kon bly."
"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."