Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Benoni

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Benoni bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 15 resensies.

Benoni

Africa Paradise OR Tambo Boutique Hotel

"As jy Benoni nie ken nie is dit baie maklik om vandaar na OR Tambo asook ander lughawens of stasies te reis en hulle bied vervoer teen 'n geringe koste aan. Selfs Boksburg is baie sentraal geleë. Daar is ook verskeie besienswaardighede in die omgewing beskikbaar veral as jy 'n besigheidsman of -vrou is dan kan jy omtrent net oorkant die pad stap en 'n potjie gholf gaan geniet."

Benoni

RSA Lodge Benoni

"Safe and very friendly environment/area."

Farramere, Benoni

Moye Guest House

"Farramere is in 'n boomryke area geleë en is 'n baie skoon en stil omgewing."

Benoni

Zurich Garden Lodge

"Twee baie oulike restaurante. Lemongrass en Victorias secret koffie winkel. Het darem opgemaak vir swak kamer."

Lakefield, Benoni

Len's B&B Guest House

"Puik geleë naby lughawe."

Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms)

"Gerieflik naby die lughawe, rustige buurt."

Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

"Goeie area, toegangsbeheer, maar enige iemand word toegelaat. Dus dink ek die area se sekuriteit help niks en is net 'n front."

Lakefield, Benoni

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

"Baie mooi area en veilig om in te bly."

Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms)

"Nothing can actually change there. The only thing I would say is: Please don't drop the standard, keep it up!"

Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms)

"Goed geleë om Johannesburg/Pretoria en omgewing te verken."

Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms)

"Lekker geëet by "Fahrnheit Steak and Seafood"! "

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang