Geverifieerde Resensie
Bergville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bergville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
"Die omgewing is pragtig, maar winkels is ver. Vir persone wat vermaak of naglewe soek, kan dit stil wees. Wonderlik vir familiekuiers en ontspan in die natuur."
"Die omgewing waar die Montusi Self-Catering Cottages is, is pragtig. "
"Ongelooflik pragtig, wees net baie bewus van grondpaaie en padwerke. Nie onmoontlik met 'n gewone motor nie, maar beter vir 4x4s!"
"Bergville die dorpie is redelik swak. Sal nie daar wil bly. Bietjie vervalle."