Verified Reviews
Bethlehem
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bethlehem
Rated 3.8 out of 5 based on 291 reviews.
"Bethlehem is very cold and limits us as Johannesburg people from exploring the place and has few entertaining venues."
"Net so koud soos ek onthou. Munisipaliteit moet dringend aandag gee aan die slegte paaie van die dorp. "
"Wonderlike Vrystaatse stad, met 'n klein dorpie gevoel. Heerlik naby aan Golden Gate, baie geskiedenis."
Ballyduff Small Holdings, Bethlehem
Chara Farm Stay"Dit is 'n plot. Niks om oor tekere te gaan nie."
"Dit is nie maklik om goeie inligting oor Bethlehem via die internet te kry nie. Met inligting meer geredelik beskikbaar, kan Bethlehem en omstreke se toeristepotensiaal werklik ontgin word."
"Die omgewing is pragtig en kan gerus as oorslaapbestemming gebruik word. Die dorp is maar effens."
"Bethlehem is 'n rustige plattelandse dorp. Slegs 35 km vanaf Clarens met sy uitstekende toeriste-aantreklikhede. Bethlehem het self ook 'n moderne, groot inkopiesentrum."