Verified Reviews
Big Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Big Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 118 reviews.
"Dit was my eerste besoek aan die Kaap en Big Bay is 'n fantastiese area. Die son sak so laat saans, het elke aand op die strand gaan stap en prentjiemooi sonsondergang agter Tafelberg gehad."
"Sal definitief weer gaan. Was baie lekker en pragtige, veilige plek naby als. "
"Pragtige plek. Baie besig in die hoofstraat. Wanneer verblyf bespreek, maak seker dat jou verblyf direk langs die see is en jou uitsig nie versper word deur nog woonstelle voor jou nie."
"Big Bay is trendy en vibey. Kinders het boogie-board gery en vir 'n surf-les gegaan. Daar was kite surfing ook."
"Baie mooi omgewing, daar gaan seker nog uitgebrei word. Maar baie mooi. Dankie."
"It's an awesome place to get away. Very convenient and nice and quiet for people trying to relax on a vacation. "
"Die verkeer van Big Bay se ligging na die lughawe is werklik baie druk."