Geverifieerde Resensie
Bloubergrant
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergrant bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties."
"Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road."
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."
"Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel."